Koop die boek hier
Buy your book here
Mamma Help My
R200.00
Hierdie aangrypende en ontroerende verhaal sal jou op ‘n emosionele
wipplank laat ry, wat jou asemloos en betraand sal laat, dit sal jou ook vol
hoop laat. Terwyl dit die weergawe is van ‘n ouer se ergste nagmerrie, die van
die verlies van ‘n enigste kind op die ouderdom van nege en dertig aan kanker,
is hierdie ‘n veel groter verhaal as dit. Dit is die verhaal van ‘n jong vrou se
stryd om God te vertrou en hoe geloofterugkeer as alles daarteen wedywer.
Frank Retie!, afgetrede Voorsittende Biskop van REACH SA
If you are not comfortable with an online purchase you can feel free to complete the form below and we will process it manually.
Endossemente
Meer as enigiets anders is die storie ‘n liefdesverhaal van die gedeelde liefde tussen ‘n ma en haar dogter en die God wat hulle albei liefhet. Dit voorsien die Jig en ondersteuning vir ons donkerste dae.
James Swezey,
Liberty University, VSA
Thy se uitbeelding van Shirley se groeiende verstaan dat God haar liefhet laat my hart sweef. Daardie begrip en die vertroue wat dit meebring, is absoluut wondermooi.
Katie Cartwright,
Oxford en Kaapstad universteite.
Terwyl dit die weergawe is van ‘n ouer se ergste nagmerrie, die van die verlies van ‘n enigste kind op die ouderdom van nege en dertig aan kanker, is hierdie ‘n veel groter verhaal as dit. Dit is die verhaal van ‘n jong vrou se stryd om God te vertrou en hoe geloof terugkeer as alles daarteen wedywer.
Frank Retief, CESA,
nou werkend as REACH SA
Hierdie boek het my met verwondering vervul toe ek die voorreg gehad het om te sien hoe God Shirley Cameron se siel herskep. Die boodskap is eenvoudig en kragtig. Hierin sal jy die antwoord ontdek op die
vraag: ‘Waarom is daar lyding?’
Costa Mitchell,
Assosiasie van Vineyard kerke, Suid-Afrika.
‘n Duisend emosies, trane van droefheid en vreugde later, is ek pas klaar met lees van die mees ongewone gevoelvolle boek. Watter ongelooflike lofuiting aan ‘n pragtige enorm moedige meisie en ‘n betroubare Helland
Dr Karen Cerff,
Transformational Leadership Institute
Dit was ‘n genadegawe van die Here om hierdie boek te kon vertaal, maar ook ‘n skrikwekkende een. Om die ware woorde te vind vir sulke diep smart en tog volgehoue vertroue in God, is ‘n stryd op sy eie.
Nogtans was dit ‘n voorreg, want deur Shirley en Thy se oe het ek ‘n nuwe dimensie van die Ewige se liefde en teenwoordigheid leer sien.
Marzanne Leroux-Van der Boon, vertaler